Opel Club Cape Town
https://www.opelclubforum.co.za/

Meraai / Maria
https://www.opelclubforum.co.za/viewtopic.php?f=16&t=24466
Page 1 of 1

Author:  Corsa Addict [ 05 Mar 2013, 14:22 ]
Post subject:  Meraai / Maria

Image

Die pastoor druk Meraai 3 keer onder die water en na die 3de keer sê die Pastoor:
"Jy's nou gedoop en van vandag af is jy 'n nuwe skepsel.. die ou ene is weg.”
“Geen alkohol meer oor jou lippe nie! So van vandag af is jy Maria!!"
Later toe Meraai (nou Maria) by die huis kom, is sy reguit yskas toe.
Sy haal 'n bottel yskoue wyn uit. Sy tap die wasbak vol water en druk
die bottel 3 x onder die water en sê;

"Djy is nou Oros!"

Page 1 of 1 All times are UTC + 2 hours
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group
http://www.phpbb.com/