| Opel Club Cape Town https://www.opelclubforum.co.za/ | |
| Koos https://www.opelclubforum.co.za/viewtopic.php?f=16&t=23624 |
Page 1 of 1 |
| Author: | Jay-C [ 26 Oct 2012, 11:35 ] |
| Post subject: | Koos |
Koos gaan slaap en volgende oomblik skrik hy wakker met 'n man in wit kleed langs sy bed. Koos:" Wie is jy? Wat soek jy ...hier?" Engel:" Ek is 'n engel en jy het gesterf.". Koos:"Maar ek is te jonk?". Engel:"Wel jy kan terug kom as hoender of hond". Koos dink en besluit op hoender want hy is nie lus vir kos bedel en karre jaag nie. Toe hy weer sien is hy 'n hen. Een ou hen kom gesels met hom en se hy was ook eers 'n man. Koos kla van maagpyn. Die ou hen verduidelik dis oor hy 'n eier moet le. Hy verduidelik koos moet net hard druk en die res gebeur self. Koos druk en sowaar pop 'n eier uit. Hy like toe die gevoel. Hy druk toe weer en daar is nog 'n eier. En nog een en nog een. Volgende oomblik slaan iets hom in die ribbes. "KOOS, WORD WAKKER! JY K@K IN DIE BED!!! |
|
| Author: | Zeus [ 26 Oct 2012, 11:39 ] |
| Post subject: | Re: Koos |
|
|
| Author: | Chez 200is [ 26 Oct 2012, 12:07 ] |
| Post subject: | Re: Koos |
| Author: | donny 8v [ 26 Oct 2012, 12:09 ] |
| Post subject: | Re: Koos |
|
|
| Author: | B.O.S.S [ 26 Oct 2012, 14:06 ] |
| Post subject: | Re: Koos |
gevaalik!
|
|
| Author: | OPELISTIC [ 16 Apr 2014, 03:10 ] |
| Post subject: | Re: Koos |
Lmnk!!! Oud but nog once bef**! |
|
| Page 1 of 1 | All times are UTC + 2 hours |
| Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group http://www.phpbb.com/ | |