Register    Login    Forum    Search    FAQ

Board index » General Chat » Laughing gas




Post new topic Reply to topic  [ 2 posts ] 
Author Message
 Post Posted: 16 Sep 2011, 11:02 
Offline
Upgraded to a Flatbed Filter
Upgraded to a Flatbed Filter

Joined: 05 Jul 2011, 21:44
Posts: 122
Location: Parow, Cape Town
Die ou gaan gereeld jag en sy vrou moet altyd by die huis bly. Sy besluit toe om vir haar `n geweer te koop en saam te gaan jag. Op die plaas aangekom sê hy vir liefie om links teen die rivier af te loop dan loop hy regs teen die rivier af. Hulle sal dan weer mekaar onder by die hoofhek ontmoet.So gesê, so gedaan. Hy het skaars tussen die bosse ingeloop toe hy drie skote kort opmekaar hoor klap.Hy hardloop Val-val terug na waar die die stofwolk bo die doringbome hang. So deur die stof sien hy haar vaagweg en dit lyk op 'n afstand kompleet of sy haar eerste epileptiese aanval beleef. Toe die stof effens gaan lê kry hy haar vir die eerste keer mooi gesien. Sy loop-val-storm in 'n klein sirkel soos 'n rot wat te min gif ingekry het en sy praat onophoudelik op een van daai bloedstollende toonhoogtes wat uit paniekbevange desperaatheid gebore is. Tussen die gekraak van die takke deur kom hy agter sy is in 'n moerse argument met 'n ander man betrokke en die kragwoorde rol die een na die ander en sonder veel moeite tussen die twee lae stowwerige rooi lipstick deur."Meneer, dit is my Kudu die! Ek het hom eerste gesien. Jy kan die drie gate in sy kop meet. Dit was MY koeëls!" gil sy terwyl sy die 30-06 se loop roekeloos deur die tonnels in stomme dier s e skedel druk om te demonstreer."Goed mevrou, bedaar net!" sê die man vir die swaar gewapende en totaal histeriese vrouejagter. Ek gaan nie verder met jou stry nie, vat dan maar die KUDU vir jou. "Gee jy om om jou geweer op safety te sit terwyl ek my f***en saal en toom van jou kudu afhaal?!?!?

_________________
Image
Image


Top 
 Profile  
 
 Post Posted: 17 Sep 2011, 21:11 
Offline
Turbocharged
Turbocharged
User avatar

Joined: 18 Jan 2008, 11:53
Posts: 5263
Location: Somewhere in CPT
:claugh:

_________________
Image

If not....then why not?!?!?!

ex- Member of Extreme Veedubz Club
ex- '96:-1800 Chico Golf
ex- '92:-1600 Golf Caddy
ex- '88:-1800 MK2 Golf


Top 
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
 
Post new topic Reply to topic  [ 2 posts ] 

Board index » General Chat » Laughing gas


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests

 
 

 
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to: