Piet haat sy vrou se kat en besluit op n dag om ontslae te raak van die kat.
Hy vat die kat en ry so 2km ver en smyt hom uit die kar uit.
Toe hy by die huis kom wag die kat vir hom.
Weer laai hy die kat en ry so 5kilos weg en smyt hom uit.
Kom by die huis en hier wag die kat vir hom.
Hy laai weer die kat en ry n m0erse ent. Dan links, dan regs, dan ‘n ent
terug, dan weer links en regs vir kilos en gooi uiteindelik die kat weer
uit.
Na n ruk bel hy sy vrou en vra of die kat by die huis is.
Ja, se sy hoekom?
Hy antwoord ‘Gee die foon vir die d0nnerse kat. Ek het in my m0er in
verdwaal!
_________________

"n Man sonne n Opel is n man sonne n Opel" - Nous ek n man sonder OPEL

Current - BlikMetWiele E90 320i aka Kar
Ex - Corsa D 1.6T Sport aka Lola
Ex - Corsa B 1.6 lite aka Lala