Register    Login    Forum    Search    FAQ

Board index » General Chat » Laughing gas




Post new topic Reply to topic  [ 1 post ] 
Author Message
 Post subject: Die Dronkie...
 Post Posted: 29 Aug 2011, 18:53 
Offline
Upgraded to a Flatbed Filter
Upgraded to a Flatbed Filter

Joined: 05 Jul 2011, 21:44
Posts: 122
Location: Parow, Cape Town
n Dronkie gaan vir 'n "interview" as wyn proewer by Distelle. Die baas se toe "Nee f**, ek kan jou nie die job gee nie!" Dronkie vra "Hoekom nie meneer? Ek ken dan alle soort drank wat daar is?" Baas se "Nou goed. Kom ons kyk, maar jy moet n blindoek dra!" "OK" se Dronkie. Na die 1ste dop se Dronkie "Dis 'n 1985 merlot uit Franschoek." "Nie sleg nie" se die Baas. 2de dop "Dis 'n 2001 pinotage uit die paarl distrik." "Mooi so" se die Baas. 3rde dop "1992 shiraz uit die weskus" en die Baas begin toe al kwaad raak en dink jou bliksem ek gaan jou nou uitvang! Hy se toe vir die ontvangs dame om in een glas te pee. Dronkie proe en se "OKAY, 26 jaar oud, blond en 3 maande swanger en as jy my nie nou die f@kken job gee nie se ek jou vrou wie die pa is!"

_________________
Image
Image


Top 
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
 
Post new topic Reply to topic  [ 1 post ] 

Board index » General Chat » Laughing gas


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 8 guests

 
 

 
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to:  
cron