| Author |
Message |
|
Corsa Addict
|
Posted: 10 Feb 2011, 09:49 |
|
Joined: 29 May 2007, 13:54 Posts: 49791 Location: Paarl...ex Durbs
|
|
3 Skilpaaie, Bob, Daan en Kerneels, besluit om n piekniek te gaan hou by die parkie. Die parkie is 10 kilo's van hulle huis af en dit vat hulle 5 dae om daar te kom.
Hulle pak vir hulle n mandjie vol toebroodjies en bier. Hulle staan die volgende oggend op en begin met die vyf dag trip. Finally kom hulle by die parkie aan en begin die mandjie uitpak en hulle kry vir hulle elkeen n bier.
Hulle vind toe uit dat Kerneels vergeet het om die bottel opener in te sit. Hulle se vir hom hy moet terug gaan en die ding gaan haal. "Net as julle belowe dat julle nie die toebroodjies sal eet as ek weg is nie" se Karneels. "Ons belowe" se die ander twee. En daar gaan Kerneels, hoogs bedonnerd.
Na 10 dae is ou Kerneels nog nie terug met die opener nie en Bob en Daan raak nou lekker honger, maar hulle wag maar vi ou Kerneels want hulle het belowe. Na 20 dae is ou Kerneels nog steeds nie terug nie en Bob en Daan raak nou bekommerd en baie honger Hulle besluit toe hulle is nou gatvol gewag en maak die piekniek mandjie oop en klim in die toebroodjies in.
Net daar spring ou Kerneels agter n klip uit:
"Ek het dit geweet, nou sal ek nie 'n f#k gaan nie!"
_________________ Opel Club Cape Town Member
|
|
 |
|
 |
|
gummiE bear
|
Posted: 10 Feb 2011, 09:57 |
|
|
|
LMSHIMPTOBHCAFO! Old but NOT cold!
|
|
 |
|
 |
|
Mischif
|
Posted: 10 Feb 2011, 10:30 |
|
 |
| Opel Club Cape Town Member |
 |
 |
Joined: 08 Apr 2008, 19:00 Posts: 7111 Location: Under ur mamma
|
|
hahahaha
_________________ U812
|
|
 |
|
 |
|